Atoomkern

Die atoomkern is net 'n klein deel van 'n atoom, maar dit bevat amper die volle massa van die atoom.

Die grootte van 'n atoomkern wissel van 1,6 fm (waterstof) tot 15 fm (uraan), terwyl die radius van die hele atoom onderskeidelik 53 en 175 pm is. Let wel dat laasgenoemde in pikometer uitgedruk word; dit is onderskeidelik 53 000 en 175 000 femtometer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search